Gaan na inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  besit     —  
be•sit
Eiendom; dit wat 'n mens het en beheer.
Groot-Brittanje het die Kaap in 1797 tydens die Vierde Engelse-Nederlandse oorlog in besit geneem.

    Vertalings

  Vertalings:    besit
Engels: possession(en)
Nederlands: bezit(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  besit 
Verlede Tyd  ek   het besit        
Iets in eiendom hou; begaaf of bedeeld wees met.
Hy besit 'n groot landgoed in Frankryk.
Geen bloue duit besit nie (absoluut niks hê nie).

    Vertalings

  Vertalings:    besit
Engels: possess(en)
Nederlands: bezitten(nl)